WikiWoordeboek | |
---|---|
Tipe webblad | Wiki |
Taal(e) | Meertalig |
Registrasie | Opsioneel |
Eienaar | Wikimedia-stigting |
Huidige status | Aktief |
URL | af |
WikiWoordeboek (Engels: Wiktionary) is 'n susterprojek van Wikipedia wat streef om 'n vrye meertalige wiki-woordeboek te skep. Die woordeboek bevat 'n lys van woorde met omskrywings, etimologieë, uitsprake en aanhalings.
Die Engelse WikiWoordeboek word op 12 Desember 2002 begin. Die meeste ander WikiWoordeboeke is op 1 Mei 2004 begin.